7. Hulle het vir my voete’n lokval gestel.Ek voel terneergedruk.Hulle het ’n gat voor my gegrawe,maar het self daarin geval. Sela
8. Ek vertrou geheel en al op U.Op U, o God, vertrou ek onwrikbaar.Ek wil lofliedere sing.
9. “Word vroeg wakker!” sê ek.“Harp en lier, word wakker!”Ek wil die dagbreek wakker maak!
10. Voor die volke wil ek U prys, Here,tussen die nasies wil ek u lof besing.
11. Want u trou is hoër as die hemele,u waarheidreik tot in die wolke.
12. Mag U verhewe weestot bo die hemele, o God,en u heerlikheid erken wordoor die hele aarde.