Psalms 55:14-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. Maar nou is dit jy, ’n man soos ek,my goeie vriend en my metgesel.

15. Watter goeie kameraadskaphet ons geniet!Ons het saam gegaanna die huis van Godte midde van ’n skare mense!

16. Laat die dood hulle oorval.Laat die doderykhulle lewendig verslind,want boosheid heersin hulle huise en harte.

Psalms 55