Psalms 54:3-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

3. O God, red my deur die mag van u Naam!Laat aan my reg geskied deur u krag.

4. O God, luister na my gebed.Gee aandag aan my smeking.

5. Want vreemdelinge val my aan;geweldenaars soek my lewe.Hulle steur hulle nie aan God nie. Sela

Psalms 54