Psalms 53:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Net ’n dwaas sê in sy hart:“Daar is geen God nie.”Hulle is bedorwe en hulle dade is boos.Niemand doen iets wat goed is nie!

3. God kyk neer vanuit die hemeloor die hele mensegeslagom te sien of daaréén is wat verstandig is,één is wat God dien.

4. Maar nee! Almal het weggedraai;almal het bedorwe geword.Niemand doen wat goed is nie,nie eens één nie!

Psalms 53