Psalms 52:1-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. 2

3. Hoekom spog jymet jou boosheid,man van mag?God se troue liefde is mos sonder einde!

4. Jy beplan verwoesting.Jou tong is skerp soos ’n skeermes;jy is ’n bewerker van bedrog.

5. Jy verkies boosheid bo goedheiden leuens bo die waarheid. Sela

6. Jy geniet woorde wat vernietig,en met jou tong bedrieg jy!

Psalms 52