Psalms 51:11-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Moenie let op my sondes nie,en wis al my oortredings uit.

12. Skep vir my ’n rein hart, o God.Gee my ’n nuwe, standvastige gees.

13. Moenie my verbanwég van u teenwoordigheid nie,en moenie u Heilige Gees van my af wegneem nie.

14. Gee my tog weer die vreugdevan u reddingen maak my gewillig om U te gehoorsaam.

Psalms 51