Psalms 51:1-7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. 2

3. Wees my genadig, o God,volgens u troue liefde.Wis tog my sonde uit,op grond van u barmhartigheid.

4. Was my skoon van my skuld.Reinig my van my sonde.

5. Want ek ken my oortredingsen my sonde is gedurig voor my.

6. Teen U, U alleen, het ek gesondig;ek het gedoen wat vir U verkeerd is.Daarom is u uitspraak regen u oordeel regverdig.

7. Want ek is as sondaar gebore,en was dit toe my maswanger geword het.

Psalms 51