Psalms 51:1-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. 2

3. Wees my genadig, o God,volgens u troue liefde.Wis tog my sonde uit,op grond van u barmhartigheid.

4. Was my skoon van my skuld.Reinig my van my sonde.

5. Want ek ken my oortredingsen my sonde is gedurig voor my.

Psalms 51