Psalms 50:9-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Ek soek geen bul uit jou stal,of bokke uit jou kraal nie.

10. Want al die diere van die bosis Myne,ook die wild op duisende berge.

11. Ek ken elke voël op die berge;al wat roer in die veld is Myne.

Psalms 50