2. Luister hierna, al julle volke!Gee ag, al julle bewoners van die wêreld:
3. eenvoudiges en mense van aansien,dié wat ryk is en dié wat arm is!
4. My mond sal wyse woorde praat,my gedagtes sal getuig van insig.
5. Ek sal luister na spreukeen raaisels oplosby die speel van die lier.
6. Waarom sal ek bang weesin tye van nood,wanneer bose bedrieërs my omsingel,
7. hulle wat vertrou op hulle welvaart,wat spog met hulle rykdom?
8. Geen mens kan enigsins ’n ander loskoopdeur ’n losprys aan God te gee nie.