Psalms 49:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos skapeis hulle vir die doderyk bestem,daar waar die doodhulle herder sal wees.Die opregtes sal oor hulle seëvierwanneer die dag aanbreek;hulle sal verrot in die grafwat vir hulle ’n tuiste sal wees.

Psalms 49

Psalms 49:10-17