2. Die Here is groot!Hom kom toe die grootste lofin die stad van ons God,op sy heilige berg!
3. Sionsberg, daar teen die noorde,is pragtig daarbo,dis ’n vreugde vir die hele aarde,die stad van die Groot Koning!
4. God self is in haar vestings;Hy is bekend as ’n toevlugsoord.