10. O God, ons oordink u troue liefdewanneer ons in die tempel aanbid.
11. Soos dit pas by u Naam, o God,so sal U geprys wordtot aan die eindes van die aarde.U sterk hand is vol regverdigheid.
12. Sionsberg sal bly wees,die dorpe van Juda sal juig,want u oordele is regverdig.
13. Gaan loop in Sion.Loop rond en tel al die torings.
14. Kyk na die versterkte mureen bekyk al die vestings,sodat jy dit kan vertelaan die geslagte ná jou.
15. Want dié God is ons God vir altyd.Hy is ons God.Hy sal ons tot die einde toe lei.