Psalms 46:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. God is ons toevlug en ons krag;in nood is Hy gereed om te help.

3. Daarom sal ons nie bang wees nie,al bewe die aarde,al verskuif die berge diep in die see;

4. al bruis en skuim die waters,al skud die berge as die waters styg! Sela

Psalms 46