Psalms 45:6-8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

6. U skerp pyle laat volke voor u val.Dit deurboor die hart van u vyand.

7. God vestig u troon vir altyd.Opregtheid is die septerwaarmee u regeer.

8. U het geregtigheid lief, en haat die kwaad.Daarom het God, u God,u bo u tydgenote met vreugde-olie gesalf.

Psalms 45