Psalms 44:22-27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

22. sou God dit nie weet nie?Hy ken immersdie geheime van die hart.

23. Om u ontwilword ons elke dag doodgemaak,word ons behandelsoos skape wat geslag moet word.

24. Word wakker!Waarom slaap U, Here?Staan op!Moenie ons vir altyd verstoot nie!

25. Hoekom kyk U anderpad?Hoekom kyk U verbyons ellende en verdrukking?

26. Ons lê verneder in die stof,met die gesig in die grond.

27. Staan op! Kom en help ons!Red ons ter wille van u troue liefde.

Psalms 44