Psalms 41:2-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Geseënd is die mens wat omgee vir die armes.In tye van nood sal die Here hom red.

3. Die Here sal hom beskermen hom die lewe laat behou.Hy gee aan hom voorspoedin die landen lewer hom nie oorin die mag van sy vyande nie.

4. Die Here sorg vir hom as hy siek isen laat hom opstaan uit sy siekbed.

5. Ek het gesê:“Here, wees my genadig.Maak my gesond,want ek het teen U gesondig.”

Psalms 41