Psalms 40:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het my ’n nuwe lied gegee,’n lofsang om ons God te prys.Baie sal met eerbied toekyk.Hulle sal op die Here vertrou.

Psalms 40

Psalms 40:2-14