Psalms 40:17-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Maar mag almal wat U dien,vol vreugde en blydskap wees.Mag hulle wat by U hulp soek,voortdurend sê:“Die Here is groot!”

18. Ek is arm en behoeftig,maar die Here dink aan my.U is my hulp en my redder.My God, moet tog nie uitstel nie.

Psalms 40