Psalms 4:7-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. Baie mense sê:“Wie sal vir ons goeie dinge wys?”Laat u glimlag oor ons skyn, Here!

8. U het vir my meer vreugde verskafas dié met graan en wyn in oorvloed.

9. Ek sal in vrede gaan lê en slaap,want U alleen, o Here,laat my veilig woon.

Psalms 4