Psalms 39:9-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Red my van my oortredings.Moenie dat ek die spotvan dwase mense word nie.

10. Ek swyg voor U.Ek sal nie ’n woord sê nie,want U het dit gedoen.

11. Neem tog u beproewing weg van my!Ek is uitgeputweens die las wat U op my lê.

Psalms 39