Psalms 39:6-8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

6. Kyk, U het my lewe’n blote handbreedte lank gemaak.My lewensduuris byna niks in u oë nie.Al is hy hoe selfversekerd,die mens is verganklik.” Sela

7. Die mensis net ’n bewegende skaduwee.Al sy gejaagdheid is tevergeefs:Hy versamel rykdom, maar weet nie wie dit gaan gebruik nie.

8. Here, waarop kan ek dan hoop?U is my enigste hoop.

Psalms 39