Psalms 38:3-7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

3. U pyle het my getref,u hand lê swaar op my.

4. As gevolg van u toornis my hele liggaam beseer;as gevolg van my sondeis elke been gebreek.

5. My oortredings het my oorweldigsoos ’n las wat vir my te swaar is.

6. My wonde sweer en stinkweens my eie dwaasheid.

7. Ek is krom en heeltemal geboë.Ek loop die hele dag en treur.

Psalms 38