Psalms 37:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vertrou die Hereen volg sy voorskrifte.Hy sal jou ophefsodat jy die land sal besiten die goddelose se uitwissing sal sien.

Psalms 37

Psalms 37:32-40