Psalms 37:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Moenie jou vererg oor boosdoeners nie.Moenie die kwaaddoeners beny nie.

2. Want soos gras verlep hulle gou.Soos plante verdroog hulle vinnig.

3. Vertrou op die Hereen doen wat goed is.Woon in die landen geniet veiligheid.

Psalms 37