Psalms 36:10-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. Want by U is die fontein van die lewe,in u lig sien ons die lig.

11. Laat u goedheid bly by dié wat U erkenen u regverdigheidby dié wat opreg is.

12. Moenie dat die hoogmoediges my vertrap nie.Moenie dat die goddeloses my wegdryf nie.

Psalms 36