Laat hulle wat juig oor my vryspraak,uitroep van vreugde en blydskap.Laat hulle voortdurend sê:“Groot is die Herewat Hom verheugin die vrede van sy dienaar.”