Psalms 33:20-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

20. Ons vertrou op die Hereom ons te red.Hy is ons hulp en beskerm onssoos ’n skild.

21. In Hom is ons harte verheug,want ons vertrouop sy heilige Naam.

22. Laat u troue liefde ons oordek,Here,want ons hoop op U alleen.

Psalms 33