Psalms 33:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Jubel, regverdiges, oor die Here!Dit pas opregtes om Hom te loof.

2. Prys die Here met die lier;met musiek op die tiensnareharp.

3. Sing vir Hom ’n nuwe lied,speel met vaardigheid en jubel.

Psalms 33