Maar ek het my oortredings bely,my sonde nie weggesteek nie.Ek het gesê:“Ek bely my opstand teen die Here.”En my sonde en oortredingshet U vergewe. Sela