Psalms 31:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U verberg hulle veiligin u teenwoordigheidteen komplotte van mense.U bedek hulle in u skuilplek,veilig van dié wat hulle beskuldig.

Psalms 31

Psalms 31:13-25