Moenie dat ek in skande kom nie, Here,want ek roep tot U om hulp.Laat die goddeloses in die skande kom,en in stilte neerdaal in die graf.