Sy toorn duur net ’n oomblik,maar sy genade is lewenslank!In die nag vloei die trane,maar in die oggend is daar vreugde.