6. Ek het gaan lê en slaapen weer wakker geword,want die Herehet oor my waggehou.
7. Ek is nie bang vir tienduisende mensewat my van alle kante bedreig nie. Sela
8. Staan op, Here!Bevry my tog, my God!U het al my vyandeop die kakebeen geslaan,die tande van die goddeloseshet U gebreek!
9. Verlossing kom van U, Here.Mag u seëninge op u volk rus. Sela