1. Here, ek roep na U, my Rots.Hou U nie doof vir my nie.Want as U bly swyg,sal ek wees soos hullewat afdaal na die doderyk.
2. Luister tog na my gebedas ek tot U roep,wanneer ek my hande uitsteekna u allerheiligste toe.
3. Moenie my wegsleepsaam met die goddeloses,met hulle wat bose dinge doen nie;wat vriendelik praat met hulle bure,maar in hulle harteis daar kwaadwilligheid.
4. Straf hulle volgens wat hulle doen,volgens hulle bose praktyke.Vergoed hulle volgens hulle dade!Vergeld hulle volgens verdienste.
5. Hulle begryp nie die Here se werk,dit wat sy hande verrig nie.Hy sal hulle afbreeken nie weer opbou nie.