Psalms 27:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al sou ’n magtige leër teen my optrek,ek sal nie bang wees nie.Al sou hulle my aanval in ’n geveg,selfs dán sal ek hoopvol bly.

Psalms 27

Psalms 27:1-6