Psalms 25:9-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

9. Mag Hy die nederigesop die regte weg lei,en vir dié wat beskeie is,sy pad leer.

10. Die paaie van die Hereis goedheid en trouvir dié wat getrou isaan die bepalings van sy verbond.

11. Ter wille van u Naam, Here,vergewe tog my sondes,want dit is baie.

Psalms 25