Psalms 25:19-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

19. Kyk hoeveel vyande is teen my,hoe hulle my haat met venyn!

20. Beskerm my en red my!Bewaar my van vernedering,want ek vertrou op U.

21. Mag opregtheid en eerlikheid my beskerm,want ek wag op U.

22. O God, bevry Israeluit al sy nood.

Psalms 25