Psalms 25:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Ek rig my tot U, Here.

2. Ek vertrou op U, my God!Moenie dat ek in die skande kom,of my vyande oor my laat juig nie.

3. Niemand wat op U wag,word ooit beskaam nie,maar húlle word beskaamwat bedrieg sonder oorsaak.

Psalms 25