1. Die Here is my herder;daar is niks wat my ontbreek nie.
2. Hy laat my lêin groen weivelde;na water waar rus is, lei Hy my.
3. Hy gee my nuwe krag.Hy lei my op die pad van geregtigheidtot eer van sy Naam.
4. Wanneer ek loop in ’n baie donker kloof,sal ek nie bang wees nie,want U is naby my.U stok en u stafbeskerm en ondersteun my.