Psalms 22:16-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

16. My krag het opgedroog soos ’n potskerf.My tong kleef aan my verhemelte.U laat my vir dood in die stof lê.

17. Soos ’n trop hondesirkel hulle om my;’n kwaadwillige bendesak op my toe.My hande en voete is vasgemaak.

18. Ek kan al my bene in my tel.Met leedvermaak gluur my vyande my aan.

Psalms 22