Psalms 21:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Die koning is bly oor u mag, Here,vol vreugde oor u verlossing.

3. U het hom sy hartsbegeerte gegee;niks wat hy gevra het,het U geweier nie. Sela

4. U gaan hom tegemoetmet seëninge van voorspoed.Op sy kop sit U ’n kroon van suiwer goud.

Psalms 21