Psalms 21:12-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Al sou hulle teen U in opstand kom,hulle bose planne sal nie slaag nie.

13. Want U sal hulle laat omdraai en vlugwanneer U pyle op hulle rig.

14. Verhef U in u mag, Here.Ons wil U prysen oor u grootheid sing.

Psalms 21