8. Sommige volke vertrou op strydwaens en perde,maar ons vertrouop die Naam van die Hereons God.
9. Daardie volke sal val en ineenstort,maar ons sal opstaan en regop staan.
10. Gee tog oorwinning aan ons koning, Here!Mag die Here antwoordwanneer ons na Hom roep.