46. Vreemdelinge word moedeloosen kom bewend uit hulle vestings.
47. Die Here leef! Ek prys my rots!Ek loof God, rots van my redding,
48. God wat wraak neem namens my,wat volke aan my onderwerp.
49. Hy red my van my vyande.Buite bereik van teenstandersverhef U my;U verlos my van geweldenaars.
50. Daarom, Here, sal ek U prysvoor die nasies.Tot eer van u Naamsal ek ’n loflied sing!
51. U gee groot oorwinningsaan u koning;aan u gesalfde is U getrou,aan Dawid en sy nageslag vir altyd!