Psalms 15:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Here, wie mag dit waag omin u teenwoordigheid te kom?Wie mag woon op u heilige berg?

2. Hy wat onberispelik leween doen wat reg is,met ’n opregte hartdie waarheid praat;

3. wat nie sy medemens belaster,hom benadeel,of van hom kwaadpraat nie;

4. wat dié wat aanhou sondig, verfoei,húlle eer wat die Here dien,en beloftes gestand doenselfs tot sy nadeel;

Psalms 15