Psalms 149:4-8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

4. Want die Here verbly Hom in sy volk;met sy reddinghef Hy die hulpeloses op.

5. Sy troue dienaars juig oor hierdie eer;hulle jubel op hulle beddens.

6. Mag hulle God loof met hulle lippe,met ’n tweesnydende swaardin hulle hande

7. om wraak uit te oefen op die nasiesen straf oor die volke,

8. om hulle konings vas te maak met boeieen hulle leiers met ysterkettings,

Psalms 149