Psalms 146:1-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Prys die Here!Met my hele wesewil ek die Here loof.

2. Ek wil die Here prys solank ek lewe.Ek wil lofliedere bring aan my God terwyl ek nog daar is.

3. Moenie op magtiges vertrou,of op mense wat nie kan red nie.

4. Sy asem hou op,en hy word weer grond.Skielik kom al sy planne tot ’n einde.

5. Gelukkig is hy wie se hulpdie God van Jakob is,wat sy hoop vestigop die Here sy God

Psalms 146