Psalms 144:8-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

8. wie se monde vol is van leuens,wat lieg selfs as hulle ’n eed aflê.

9. Ek sing ’n nuwe lied vir U, o God!Ek sing lofsangemet begeleiding van die harp.

10. U wat oorwinning gee aan konings,wat vir Dawid, u dienaar,van die bose swaard gered het.

11. Red my en verlos myuit die mag van vreemdelingewie se monde vol is van leuens,wat lieg selfs as hulle ’n eed aflê.

Psalms 144