Psalms 144:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Hy is my troue hulp en my toevlug,my veilige vesting en my redder.Hy is my beskermer by wie ek skuil,wat volke aan my onderwerp.

3. Here, wat is die mensdat U hom raaksien,’n mensekinddat U vir hom omgee?

4. Die mens is soos ’n asemteug,soos ’n skadu gaan sy dae verby.

Psalms 144